Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Moses het al die woorde van Jehovah opgeskryf.+ Toe het hy die oggend vroeg opgestaan en aan die voet van die berg ’n altaar en twaalf pilare gebou ooreenkomstig die twaalf stamme van Israel.+

  • Deuteronomium 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het Moses hierdie wet opgeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi,+ die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ en aan al die ouer manne van Israel.

  • Deuteronomium 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 wanneer die hele Israel kom om die aangesig van Jehovah+ jou God te sien op die plek wat hy sal uitkies,+ moet jy hierdie wet voor die hele Israel, ten aanhore van hulle, lees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel