Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 31:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En julle moet die sabbat hou, want dit is vir julle iets heiligs.+ Hy wat dit ontheilig, moet gewis doodgemaak word.+ As iemand daarop werk doen, dan moet dié siel uitgeroei word onder sy volk uit.+

  • Numeri 15:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Terwyl die kinders van Israel nog in die wildernis was, het hulle eenkeer ’n man gekry wat op die sabbatdag stukke hout bymekaarmaak.+

  • Numeri 15:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Na ’n ruk het Jehovah vir Moses gesê: “Die man moet vir seker doodgemaak word;+ die hele vergadering moet hom buite die kamp met klippe gooi.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel