Deuteronomium 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘Ten einde die sabbatdag te onderhou, om dit heilig te hou, net soos Jehovah jou God jou beveel het,+ Jesaja 56:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Gelukkig is die sterflike mens wat dit doen,+ en die mensekind wat daaraan vashou,+ wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie+ en wat sy hand terughou om niks slegs te doen nie.+
12 “‘Ten einde die sabbatdag te onderhou, om dit heilig te hou, net soos Jehovah jou God jou beveel het,+
2 Gelukkig is die sterflike mens wat dit doen,+ en die mensekind wat daaraan vashou,+ wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie+ en wat sy hand terughou om niks slegs te doen nie.+