Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou mak dier of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie.+

  • Eksodus 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ses dae mag werk gedoen word,+ maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat van volkome rus vir Jehovah. Elkeen wat daarop werk doen, moet doodgemaak word.+

  • Deuteronomium 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie,+ nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou bul of jou esel of enige mak dier van jou of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie,+ sodat jou slaaf en jou slavin kan rus net soos jy.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel