6 En kyk! ek gee hom Ohoʹliab by, die seun van Ahiʹsamag, van die stam Dan,+ en in die hart van elkeen wat wys van hart is, gee ek wysheid, sodat hulle inderdaad alles kan maak wat ek jou beveel het:+
36“En Besaʹleël moet werk, ook Ohoʹliab+ en elke man wat wys van hart is aan wie Jehovah wysheid+ en begrip+ gegee het met betrekking tot hierdie dinge om te weet hoe om al die heilige dienswerk te doen volgens alles wat Jehovah beveel het.”+