Eksodus 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Volgens alles wat ek jou wys as die voorbeeld van die tabernakel en die voorbeeld van al sy toebehore, so moet julle dit maak.+ Eksodus 39:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En van die blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof+ het hulle klere+ van breistof gemaak vir diens in die heiligdom.+ So het hulle die heilige klere+ vir Aäron gemaak, net soos Jehovah Moses beveel het.
9 Volgens alles wat ek jou wys as die voorbeeld van die tabernakel en die voorbeeld van al sy toebehore, so moet julle dit maak.+
39 En van die blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof+ het hulle klere+ van breistof gemaak vir diens in die heiligdom.+ So het hulle die heilige klere+ vir Aäron gemaak, net soos Jehovah Moses beveel het.