Eksodus 29:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dan moet jy die klere neem+ en vir Aäron die kleed en die moulose oorkleed van die efod en die efod en die borsstuk aantrek, en jy moet dit styf om hom vasbind met die gordel van die efod.+ Eksodus 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en die klere van breistof en die heilige klere vir die priester Aäron en die klere van sy seuns om as priesters te dien;+ Eksodus 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 die klere+ van breistof vir diens in die heiligdom, die heilige klere+ vir die priester Aäron en die klere van sy seuns om as priesters te dien.’”
5 Dan moet jy die klere neem+ en vir Aäron die kleed en die moulose oorkleed van die efod en die efod en die borsstuk aantrek, en jy moet dit styf om hom vasbind met die gordel van die efod.+
10 en die klere van breistof en die heilige klere vir die priester Aäron en die klere van sy seuns om as priesters te dien;+
19 die klere+ van breistof vir diens in die heiligdom, die heilige klere+ vir die priester Aäron en die klere van sy seuns om as priesters te dien.’”