Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En jy moet vir jou broer Aäron heilige klere maak, tot heerlikheid en prag.+

  • Eksodus 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En jy moet die borsstuk van regspraak+ soos die werk van ’n borduurder maak. Soos die efod gemaak is, moet jy dit maak. Van goud, blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad moet jy dit maak.+

  • Eksodus 39:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En van die blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof+ het hulle klere+ van breistof gemaak vir diens in die heiligdom.+ So het hulle die heilige klere+ vir Aäron gemaak, net soos Jehovah Moses beveel het.

  • Eksodus 39:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarna het hulle die klere van fyn linne gemaak,+ die werk van ’n wewer, vir Aäron en sy seuns,

  • Levitikus 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarna het hy vir hom die kleed+ aangetrek en hom met die lyfband+ omgord en vir hom die moulose oorkleed+ aangetrek en vir hom die efod+ aangetrek en hom met die gordel+ van die efod omgord, waarmee hy dit styf om hom vasgebind het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel