6 Daarom het ’n leeu uit die woud hulle aangeval, bly ’n wolf van die woestynvlaktes hulle plunder,+ lê ’n luiperd by hulle stede op die loer.+ Almal wat daaruit gaan, word verskeur. Want hulle oortredings het baie geword; hulle dade van ontrouheid het talryk geword.+