7 Daarna het hy vir hom die kleed+ aangetrek en hom met die lyfband+ omgord en vir hom die moulose oorkleed+ aangetrek en vir hom die efod+ aangetrek en hom met die gordel+ van die efod omgord, waarmee hy dit styf om hom vasgebind het.
13 Moses het toe Aäron se seuns laat nader kom+ en vir hulle die klere aangetrek en hulle met lyfbande+ omgord en hulle die hoofbedekking+ omgebind, net soos Jehovah Moses beveel het.