Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek sal my vir seker in Jehovah verheug.+ My siel sal bly wees in my God.+ Want hy het my met die klere van redding beklee;+ met die moulose oorkleed van regverdigheid het hy my omhul,+ soos die bruidegom wat, op priesterlike wyse, ’n hooftooisel ombind,+ en soos die bruid wat haar met sierade versier.+

  • Efesiërs 5:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon stel,+ sonder ’n vlek of ’n rimpel of iets dergeliks, maar dat dit heilig en sonder smet sou wees.+

  • Openbaring 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel