Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 “En jy moet ’n blink plaat van suiwer goud maak en met seëlgraveerwerk daarop graveer: ‘Heiligheid behoort aan Jehovah.’+

  • Levitikus 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy die tulband+ op sy kop gesit en aan die tulband, aan die voorkant daarvan, die blink goue plaat, die heilige toewydingsteken,+ vasgesit, net soos Jehovah Moses beveel het.

  • Sagaria 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “In dié dag sal daar op die klokkies van die perde staan:+ ‘Heiligheid behoort aan Jehovah!’+ En die wyebekkookpotte+ in die huis van Jehovah moet soos die bakke+ voor die altaar word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel