Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “En jy moet sy skottels en sy bekers en sy kanne en sy bakke maak waarmee drankoffers uitgegiet sal word. Jy moet hulle van suiwer goud maak.+

  • Eksodus 37:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daarna het hy die voorwerpe wat op die tafel is, sy skottels en sy bekers en sy bakke en sy kanne waarmee drankoffers uitgegiet sou word, van suiwer goud gemaak.+

  • Numeri 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En oor die toonbroodtafel+ moet hulle ’n blou doek uitsprei, en hulle moet daarop die skottels+ en die bekers en die bakke+ en die kanne van die drankoffer neersit; en die altydblywende brood+ moet daarop bly lê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel