Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 39:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Uiteindelik het hulle die blink plaat, die heilige toewydingsteken, van suiwer goud gemaak en ’n opskrif met seëlgraveerwerk daarop gegraveer: “Heiligheid behoort aan Jehovah.”+

  • Levitikus 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy die tulband+ op sy kop gesit en aan die tulband, aan die voorkant daarvan, die blink goue plaat, die heilige toewydingsteken,+ vasgesit, net soos Jehovah Moses beveel het.

  • 1 Kronieke 16:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe,+

      Bring ’n gawe en kom voor hom.+

      Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+

  • Psalm 93:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 U herinneringe is baie betroubaar.+

      Heiligheid is gepas vir u huis,+ o Jehovah, tot in lengte van dae.+

  • Sagaria 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “In dié dag sal daar op die klokkies van die perde staan:+ ‘Heiligheid behoort aan Jehovah!’+ En die wyebekkookpotte+ in die huis van Jehovah moet soos die bakke+ voor die altaar word.+

  • Hebreërs 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+

  • 1 Petrus 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 want daar staan geskrywe: “Julle moet heilig wees, want ek is heilig.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel