Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hulle het vir mekaar begin sê: “Kom! Laat ons stene maak en dit met ’n brandproses bak.” Toe het bakstene vir hulle as bousteen gedien, maar asfalt het vir hulle as messelklei gedien.+

  • Eksodus 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle het aangehou om hulle lewe bitter te maak deur harde slawearbeid met messelklei+ en stene en deur elke vorm van slawearbeid in die veld,+ ja, elke vorm van slawearbeid waarin hulle hulle onder tirannie as slawe gebruik het.+

  • Nahum 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Skep vir jou water vir ’n beleëring.+ Versterk jou vestings.+ Gaan in die modder en trap die klei; gryp die steenvorm.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel