Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het.

  • Levitikus 25:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Jy mag hom nie met tirannie vertrap nie,+ en jy moet jou God vrees.+

  • Levitikus 26:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, sodat julle hulle nie meer as slawe dien nie,+ en ek het julle jukskeie verbreek en julle regop laat loop.+

  • Spreuke 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+

  • Jesaja 14:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 die een wat volke slaan in grimmigheid met slae sonder ophou,+ die een wat nasies onderwerp in louter toorn met vervolging sonder bedwang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel