Eksodus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Julle moenie soos vroeër strooi bymekaarmaak om vir die volk te gee om stene+ te maak nie. Laat hulle self gaan en vir hulle strooi bymekaarmaak. Psalm 81:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Ek het sy skouer onder die las laat uitkom;+Sy hande het vry geword van die mandjie.+
7 “Julle moenie soos vroeër strooi bymekaarmaak om vir die volk te gee om stene+ te maak nie. Laat hulle self gaan en vir hulle strooi bymekaarmaak.