Eksodus 32:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En net die volgende dag het Moses vir die volk gesê: “Julle—julle het ’n groot sonde begaan,+ en ek sal nou opklim na Jehovah toe. Miskien kan ek vir julle sonde versoening doen.”+
30 En net die volgende dag het Moses vir die volk gesê: “Julle—julle het ’n groot sonde begaan,+ en ek sal nou opklim na Jehovah toe. Miskien kan ek vir julle sonde versoening doen.”+