Eksodus 16:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Net soos Jehovah Moses beveel het, het Aäron dit voor die Getuienis+ neergesit as iets wat bewaar moes word. Eksodus 31:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.
34 Net soos Jehovah Moses beveel het, het Aäron dit voor die Getuienis+ neergesit as iets wat bewaar moes word.
18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.