21 In die tent van samekoms, buite die voorhangsel+ wat by die Getuienis is, moet Aäron en sy seuns dit van die aand tot die oggend voor Jehovah versorg.+ Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir hulle geslagte,+ wat deur die kinders van Israel nagekom moet word.+