Eksodus 25:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En ek sal my daar voor jou stel en van bokant die deksel af,+ tussen die twee gerubs uit wat op die ark van die getuienis is, met jou praat, ja, oor alles wat ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.+ Eksodus 37:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Besaʹleël+ het toe die Ark+ van akasiahout gemaak. Twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+
22 En ek sal my daar voor jou stel en van bokant die deksel af,+ tussen die twee gerubs uit wat op die ark van die getuienis is, met jou praat, ja, oor alles wat ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.+
37 Besaʹleël+ het toe die Ark+ van akasiahout gemaak. Twee en ’n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+