Eksodus 29:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 “En ek sal my daar voor die kinders van Israel stel, en dit sal beslis deur my heerlikheid geheilig word.+ 2 Kronieke 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en die priesters kon weens die wolk nie staan om diens te doen nie;+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van die ware God gevul.
43 “En ek sal my daar voor die kinders van Israel stel, en dit sal beslis deur my heerlikheid geheilig word.+
14 en die priesters kon weens die wolk nie staan om diens te doen nie;+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van die ware God gevul.