Eksodus 40:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul. Numeri 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarna het Jehovah in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hierop het hulle twee uitgegaan. 1 Konings 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+
34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.
5 Daarna het Jehovah in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hierop het hulle twee uitgegaan.
11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+