Eksodus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle het aangehou om hulle lewe bitter te maak deur harde slawearbeid met messelklei+ en stene en deur elke vorm van slawearbeid in die veld,+ ja, elke vorm van slawearbeid waarin hulle hulle onder tirannie as slawe gebruik het.+ Eksodus 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hierop het die koning van Egipte vir hulle gesê: “Waarom, Moses en Aäron, laat julle die volk met hulle werk ophou?+ Gaan dra julle las!”+
14 En hulle het aangehou om hulle lewe bitter te maak deur harde slawearbeid met messelklei+ en stene en deur elke vorm van slawearbeid in die veld,+ ja, elke vorm van slawearbeid waarin hulle hulle onder tirannie as slawe gebruik het.+
4 Hierop het die koning van Egipte vir hulle gesê: “Waarom, Moses en Aäron, laat julle die volk met hulle werk ophou?+ Gaan dra julle las!”+