Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.

  • Jesaja 33:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Wee jou, jy wat plunder sonder om self geplunder te word, en jy wat verraderlik handel sonder dat ander verraderlik met jou gehandel het!+ Sodra jy klaar geplunder het, sal jy geplunder word.+ Sodra jy klaar verraderlik gehandel het, sal hulle verraderlik met jou handel.+

  • Jeremia 25:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘En wanneer sewentig jaar vervul is,+ sal ek van die koning van Babilon en van daardie nasie rekenskap eis’,+ is die woord van Jehovah, ‘vir hulle oortreding, ja, van die land van die Galdeërs,+ en ek sal dit tot onbepaalde tyd verlate woestenye maak.+

  • Jeremia 50:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Israel is ’n rondgejaagde skaap.+ Leeus het hom verdryf.+ In die eerste geval het die koning van Assiʹrië hom verslind,+ en in hierdie laaste geval het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, aan sy gebeente geknaag.+

  • Jakobus 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel