Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, dit sien, het hy dadelik uit die midde van die vergadering opgestaan en ’n lans in sy hand geneem.

  • Numeri 31:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Moses hulle uitgestuur, duisend van elke stam, na die leër, hulle en Piʹnehas,+ die seun van die priester Eleaʹsar, na die leër, en die heilige voorwerpe en die trompette+ om die seine te gee, was in sy hand.

  • Josua 22:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het Piʹnehas, die seun van Eleaʹsar, die priester, vir die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die kinders van Manasʹse gesê: “Vandag weet ons dat Jehovah in ons midde is,+ want julle het nie hierdie daad van ontrouheid teen Jehovah gepleeg nie. Nou het julle die kinders van Israel uit die hand van Jehovah verlos.”+

  • Rigters 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, het in dié dae daarvoor gestaan+ en gesê: “Sal ek weer eens uittrek om teen die kinders van my broer Benjamin oorlog te voer of sal ek ophou?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Trek op, want môre sal ek hom in jou hand gee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel