Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Eleaʹsar, Aäron se seun,+ het vir hom een van die dogters van Puʹtiël as vrou geneem. Later het sy vir hom Piʹnehas gebaar.+

      Dit is die hoofde van die vaderhuise van die Leviete, volgens hulle families.+

  • Numeri 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, dit sien, het hy dadelik uit die midde van die vergadering opgestaan en ’n lans in sy hand geneem.

  • Josua 22:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het die kinders van Israel vir Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die priester, na die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasʹse in die land Giʹlead gestuur,+

  • Josua 24:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Ook Eleaʹsar, die seun van Aäron, het gesterf.+ Toe het hulle hom begrawe op die Heuwel van Piʹnehas, sy seun,+ wat hy hom in die bergstreek van Eʹfraim gegee het.

  • Psalm 106:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Toe Piʹnehas opgestaan en ingegryp het,+

      Is die plaag gestuit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel