Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En Eleaʹsar, Aäron se seun,+ het vir hom een van die dogters van Puʹtiël as vrou geneem. Later het sy vir hom Piʹnehas gebaar.+

      Dit is die hoofde van die vaderhuise van die Leviete, volgens hulle families.+

  • Josua 22:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En toe Piʹnehas,+ die priester, en die owerstes van die vergadering+ en die hoofde van die duisende van Israel wat saam met hom was, die woorde hoor wat die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die kinders van Manasʹse gespreek het, was dit goed in hulle oë.

  • 1 Kronieke 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wat Eleaʹsar+ betref, hy het die vader geword van Piʹnehas.+ Piʹnehas het die vader geword van Abisuʹa.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel