22 Maar die towerpriesters van Egipte het dieselfde met hulle geheime kunste gedoen;+ sodat Farao se hart onversetlik gebly het,+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+
18 En die towerpriesters het dieselfde deur hulle geheime kunste probeer doen,+ om muggies voort te bring, maar hulle kon nie.+ En die muggies het op mens en dier gekom.
11 En die towerpriesters kon as gevolg van die swere nie voor Moses staan nie, want die swere het op die towerpriesters en op al die Egiptenaars uitgekom.+
9 En in die stad was daar ’n sekere man met die naam Simon, wat voor hierdie dinge toorkunste beoefen+ en die nasie van Samariʹa verbaas het, terwyl hy gesê het dat hy iemand besonders is.+