Eksodus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle het aangehou om hulle lewe bitter te maak deur harde slawearbeid met messelklei+ en stene en deur elke vorm van slawearbeid in die veld,+ ja, elke vorm van slawearbeid waarin hulle hulle onder tirannie as slawe gebruik het.+ Numeri 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 In die tweede maand,+ op die veertiende dag, tussen die twee aande, moet hulle dit berei. Met ongesuurde koeke en bitter kruie moet hulle dit eet.+
14 En hulle het aangehou om hulle lewe bitter te maak deur harde slawearbeid met messelklei+ en stene en deur elke vorm van slawearbeid in die veld,+ ja, elke vorm van slawearbeid waarin hulle hulle onder tirannie as slawe gebruik het.+
11 In die tweede maand,+ op die veertiende dag, tussen die twee aande, moet hulle dit berei. Met ongesuurde koeke en bitter kruie moet hulle dit eet.+