Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘Een regterlike beslissing moet vir julle geld. Die inwonende vreemdeling moet net soos die boorling wees,+ want ek is Jehovah julle God.’”+

  • Numeri 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daar moet een wet en een regterlike beslissing vir julle en vir die inwonende vreemdeling wees wat as ’n vreemdeling by julle woon.’”+

  • Galasiërs 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Daar is nie Jood of Griek nie,+ daar is nie slaaf of vrygeborene nie,+ daar is nie man of vrou nie;+ want julle is almal een persoon in eenheid met Christus Jesus.+

  • Kolossense 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel