Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Nou sal jy sien wat ek Farao sal aandoen,+ want weens ’n sterk hand sal hy hulle wegstuur en weens ’n sterk hand sal hy hulle uit sy land uitdryf.”+

  • Deuteronomium 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Of het God probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te gaan neem met beproewinge,+ met tekens+ en met wonderwerke+ en met oorlog+ en met ’n sterk hand+ en met ’n uitgestrekte arm+ en met groot vreeswekkendheid,+ soos alles wat Jehovah julle God vir julle voor jou oë in Egipte gedoen het?

  • Nehemia 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het u tekens en wonderwerke gedoen teen Farao en al sy knegte en die hele volk van sy land,+ want u het geweet dat hulle vermetel teen hulle gehandel het;+ en u het vir u ’n naam+ gemaak soos dit vandag is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel