3 kyk! dan kom Jehovah se hand+ oor jou vee+ wat in die veld is. Oor die perde, die esels, die kamele, die beeste en die kleinvee sal daar ’n baie swaar pes kom.+
11En Jehovah het vir Moses gesê: “Ek gaan nog een plaag oor Farao en Egipte bring. Daarna sal hy julle hiervandaan wegstuur.+ Wanneer hy julle geheel en al wegstuur, sal hy julle letterlik hiervandaan uitdryf.+
31 Dadelik het hy Moses en Aäron in die nag geroep+ en gesê: “Staan op, trek weg onder my volk uit, julle sowel as die ander kinders van Israel, en gaan, dien Jehovah, net soos julle gesê het.+