29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipteland getref,+ van die eersgeborene van Farao af wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die kerker was, en elke eersgeborene van die diere.+
13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+