Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek daal neer om hulle uit die hand van die Egiptenaars te verlos+ en om hulle uit daardie land te laat optrek na ’n goeie en uitgestrekte land, na ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ na die plek van die Kanaäniete en die Hetiete en die Amoriete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete.+

  • Eksodus 34:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Wat jou betref, onderhou wat ek jou vandag beveel.+ Kyk, ek verdryf die Amoriete en die Kanaäniete en die Hetiete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete voor jou uit.+

  • 1 Konings 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat al die mense betref wat oorgebly het van die Amoriete,+ die Hetiete,+ die Perissiete,+ die Hewiete+ en die Jebusiete,+ wat geen deel uitgemaak het van die kinders van Israel nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel