6Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Nou sal jy sien wat ek Farao sal aandoen,+ want weens ’n sterk hand sal hy hulle wegstuur en weens ’n sterk hand sal hy hulle uit sy land uitdryf.”+
4 En Farao sal na julle nie luister nie;+ en ek sal my hand op Egipte moet lê en my leërs,+ my volk,+ die kinders van Israel,+ met groot strafgerigte+ uit Egipteland moet uitlei.