Eksodus 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hierop het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah sy aandag+ op die kinders van Israel gerig het en dat hy hulle ellende gesien het,+ het hulle gebuig en hulle neergewerp.+ Psalm 106:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dink aan my, o Jehovah, met die welwillendheid teenoor u volk.+Sorg vir my met u redding,+ Lukas 1:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+
31 Hierop het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah sy aandag+ op die kinders van Israel gerig het en dat hy hulle ellende gesien het,+ het hulle gebuig en hulle neergewerp.+
4 Dink aan my, o Jehovah, met die welwillendheid teenoor u volk.+Sorg vir my met u redding,+ Lukas 1:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+
68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+