8 het Jehovah ’n man, ’n profeet,+ na die kinders van Israel toe gestuur en vir hulle gesê: “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het julle uit Egipte laat optrek+ en julle sodoende uit die slawehuis uitgebring.+
27 En ’n man van God+ het na Eli toe gekom en vir hom gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Het ek my nie inderdaad aan die huis van jou voorvader geopenbaar terwyl hulle in Egipte slawe van die huis van Farao was nie?+
6 En waarom sou julle julle hart verhard net soos Egipte en Farao hulle hart verhard het?+ Was dit nie net nadat Hy streng teen hulle opgetree het+ dat hulle hulle weggestuur het en hulle weggetrek het nie?+