28 En die waters het bly terugvloei.+ Uiteindelik het dit die strydwaens en die ruiters bedek wat aan Farao se hele krygsmag behoort het en wat agter hulle aan die see ingetrek het.+ Nie eers een onder hulle het oorgebly nie.+
4 ook nie wat hy aan die krygsmag van Egipte gedoen het nie, aan sy perde en sy strydwaens waaroor hy die waters van die Rooi See laat stroom het toe hulle hulle agternagesit het,+ en Jehovah hulle vernietig het tot vandag toe;+