Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ek oordeel die nasie vir wie hulle sal dien,+ en daarna sal hulle met baie goed uittrek.+

  • Eksodus 14:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die Egiptenaars het die agtervolging hervat, en al die perde van Farao, sy strydwaens en sy ruiters het agter hulle aan begin intrek,+ die see in.

  • Josua 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het tot Jehovah begin roep.+ Toe het hy ’n duisternis tussen julle en die Egiptenaars gestel+ en die see oor hulle laat kom en hulle bedek,+ en julle oë het gesien wat ek in Egipte gedoen het;+ en daarna het julle baie dae in die wildernis gewoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel