Eksodus 14:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En die waters het bly terugvloei.+ Uiteindelik het dit die strydwaens en die ruiters bedek wat aan Farao se hele krygsmag behoort het en wat agter hulle aan die see ingetrek het.+ Nie eers een onder hulle het oorgebly nie.+ Hebreërs 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Deur geloof het hulle deur die Rooi See getrek soos oor droë land,+ maar toe die Egiptenaars dit daarop waag, is hulle verswelg.+
28 En die waters het bly terugvloei.+ Uiteindelik het dit die strydwaens en die ruiters bedek wat aan Farao se hele krygsmag behoort het en wat agter hulle aan die see ingetrek het.+ Nie eers een onder hulle het oorgebly nie.+
29 Deur geloof het hulle deur die Rooi See getrek soos oor droë land,+ maar toe die Egiptenaars dit daarop waag, is hulle verswelg.+