Numeri 33:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het hulle van Pi-Hagirot af weggetrek en deur die see gegaan+ na die wildernis+ en drie dagreise ver in die wildernis van Etam+ getrek en by Mara+ kamp opgeslaan.
8 Daarna het hulle van Pi-Hagirot af weggetrek en deur die see gegaan+ na die wildernis+ en drie dagreise ver in die wildernis van Etam+ getrek en by Mara+ kamp opgeslaan.