Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want al is die verdrukking kortstondig+ en lig, bewerk dit vir ons ’n heerlikheid wat van al hoe meer oortreffende gewig en ewig is;+

  • Hebreërs 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Geen dissipline lyk weliswaar op die oomblik vreugdevol nie, maar bedroewend;+ tog lewer dit later vir dié wat daardeur geoefen is vreedsame vrug op,+ naamlik regverdigheid.+

  • 1 Petrus 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 sodat die beproefde hoedanigheid van julle geloof,+ wat van baie groter waarde is as goud wat vergaan al word dit deur vuur getoets,+ by die openbaring+ van Jesus Christus ’n rede tot lof en heerlikheid en eer bevind kan word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel