Eksodus 16:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En die kinders van Israel het die manna veertig jaar lank geëet,+ totdat hulle in ’n bewoonde land gekom het.+ Hulle het die manna geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.+ Johannes 6:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Ons voorvaders het die manna+ in die wildernis geëet, net soos daar geskrywe staan: ‘Hy het hulle brood uit die hemel gegee om te eet.’”+ Johannes 6:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Julle voorvaders het die manna+ in die wildernis geëet en tog gesterf.
35 En die kinders van Israel het die manna veertig jaar lank geëet,+ totdat hulle in ’n bewoonde land gekom het.+ Hulle het die manna geëet totdat hulle by die grens van die land Kanaän gekom het.+
31 Ons voorvaders het die manna+ in die wildernis geëet, net soos daar geskrywe staan: ‘Hy het hulle brood uit die hemel gegee om te eet.’”+