12 Toe het die manna die volgende dag opgehou, nadat hulle van die opbrengs van die land geëet het, en daar het nie meer manna vir die kinders van Israel gekom nie,+ en hulle het in daardie jaar van die opbrengs van die land Kanaän begin eet.+
15 En u het vir hulle brood uit die hemel gegee vir hulle honger+ en vir hulle water uit die groot rots laat kom vir hulle dors,+ en u het vir hulle gesê om in te gaan+ en die land in besit te neem waaromtrent u u hand in ’n eed opgehef het om dit aan hulle te gee.+