10 En die priesters wat die Ark gedra het, het in die middel+ van die Jordaan gestaan totdat alles uitgevoer was wat Jehovah Josua beveel het om vir die volk te sê, volgens alles wat Moses Josua beveel het.+ Die hele tyd het die volk hulle gehaas+ en deurgetrek.