Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+

  • Deuteronomium 26:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jy het Jehovah vandag laat sê dat hy jou God sal word terwyl jy in sy weë wandel en sy voorskrifte+ en sy gebooie+ en sy regterlike beslissings+ onderhou en na sy stem luister.+

  • Josua 24:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het die volk vir Josua gesê: “Jehovah ons God sal ons dien, en na sy stem sal ons luister!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel