Levitikus 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah. Spreuke 30:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 sodat ek nie versadig word en u verloën+ en sê: “Wie is Jehovah?”+ nie, en sodat ek nie in armoede verval en steel en die naam van my God skend nie.+ Esegiël 36:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En ek sal medelye hê met my heilige naam, wat die huis van Israel ontheilig het onder die nasies waar hulle gekom het.”+
12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah.
9 sodat ek nie versadig word en u verloën+ en sê: “Wie is Jehovah?”+ nie, en sodat ek nie in armoede verval en steel en die naam van my God skend nie.+
21 En ek sal medelye hê met my heilige naam, wat die huis van Israel ontheilig het onder die nasies waar hulle gekom het.”+