Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Jy mag die naam van Jehovah jou God nie op onwaardige wyse gebruik nie,+ want Jehovah sal die een wat sy naam op onwaardige wyse gebruik, nie ongestraf laat bly nie.+

  • Psalm 74:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Dink hieraan: Die vyand het gesmaad, o Jehovah,+

      En ’n verstandelose volk het u naam met minagting bejeën.+

  • Jesaja 48:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ter wille van my naam sal ek my toorn inhou,+ en ter wille van my lof sal ek my teenoor jou bedwing, sodat jy nie uitgeroei word nie.+

  • Jesaja 52:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “En nou, watter belang het ek hier?” is die woord van Jehovah. “Want my volk is vir niks weggeneem.+ Dié wat oor hulle heers, het bly skreeu”,+ is die woord van Jehovah, “en my naam is voortdurend, die hele dag, met minagting bejeën.+

  • Esegiël 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die oë van die nasies onder wie hulle was nie,+ want ek het my voor hulle oë aan hulle bekend gemaak toe ek hulle uit Egipteland uitgelei het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel