Josua 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah. Job 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+ Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+ Jesaja 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jehovah van die leërs—Hom moet julle as heilig beskou,+ en hy moet die voorwerp van julle vrees wees,+ en hy moet julle laat bewe.”+
14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.
28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+
13 Jehovah van die leërs—Hom moet julle as heilig beskou,+ en hy moet die voorwerp van julle vrees wees,+ en hy moet julle laat bewe.”+